vacancies

KLINIEK BESTUURDER

Thabazimbi
Salaris onderhandelbaar
‘n Gevestigde Apteek Groep het ‘n permanente posisie beskikbaar vir ‘n Kliniek Bestuurder.
‘n Kliniek Suster wat belangstel in lang termyn verbintenis tot die organisasie word uitgenooi om aansoek te doen.

Minimum kwalifikasie is BCUR graad of ekwivalent. Ondervinding in primêre gesondheidsorg, babasorg, immunisering is ‘n vereiste.
Die geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees vir die omvattende bestuur van die Kliniek – dit sluit in: Bemarking, Omset en Wins van die Kliniek, diens aan bestaande pasiënte en werwing van nuwe pasiënte. Vorige ondervinding in privaat praktyk is voordelig. Dinamiese individue met ‘n passie vir mense en besigheid word uitgenooi om aansoek te doen.

Faks: 086 619 0849

Epos:
hroffice@vhadmin.co.za

part of the SCRIPT SAVERS network

Translate »